Ik wist dit niet. Afschuwelijk!

  • Cristiene

    http://www.piepvandaag.nl/de-zeehondenjacht-van-namibie/

    Namibië is niet het eerste land waar aan gedacht wordt als het gaat om zeehonden. Toch woont er een enorme kolonie pelsrobben in een reservaat bij Cape Cross. Ieder jaar tussen 1 juli en 15 november is het daar jachtseizoen, wat betekent dat er tienduizenden robben worden afgeslacht.

    Deze slachting vindt uiterst discreet plaats. Vanaf zes uur in de ochtend worden de jongen gescheiden van hun moeders en doodgeknuppeld. De robben worden omsingeld en de mannetjes afgeslacht, waarna de dode dieren achterop wagens worden geladen en vervoerd. Tegen negenen arriveren de bulldozers om het strand schoon te maken, zodat het reservaat weer open kan voor het grote publiek.

  • amanda1

    Ja het is vreselijk. Toen we er vorig jaar rondliepen, moest ik er ook aan denken. Zo barbaars..

  • MartinH

    Gelukkig doen wij dat op de Veluwe en Oostvaardersplassen veeeel beter.

  • Maaike

    Nog een oude topic hierover:

    http://namibie.startpagina.nl/prikbord/read.php?2728,10540009,10541992#msg-10541992

  • Cristiene

    Ik heb het gelezen.Bah!

  • Cristiene

    13.07.2012

    Branderryers het robbe in hul visier

    Sekuriteit om robbe waterdig

    Die amptelike oes van robbe aan die Namibiese kus bly steeds die fokuspunt van internasionale aktiviste wat enigiets sal probeer doen om by dié aktiwiteit uit te kom.

    Robaktiviste wat hulle as branderryers voorgedoen het, het hulle blykbaar by Kaapkruis vasgeloop in ’n streng sekuriteitsnetwerk wat voor die oesveld ingestel is. Aansprake deur van die plankryers dat hulle op see selfs tot binne die robkolonie inbeweeg het, is gister as sensasie afgemaak om internasionale steun vir hul veldtog te werf.

    By Kaapkruis is daar ook nie ’n teken van die beweerde tentekommune van aktiviste wat daagliks verfilming van die kolonie sou doen nie. Die foto’s sou blykbaar oor ’n lang tydperk geneem word om sodoende aan te dui hoe die kolonie krimp namate die oesseisoen vorder. Die betrokke woestyngebied is verbode vir kampeerders met die kampeerplekke van die enigste herberg van Kaapkruis wat bra leeg is. Die stil seisoen word toegeskryf aan koue toestande langs die kus wat besoekers weghou.

    Die internasionale branderryers het die naweek op Donkiebaai tussen Walvisbaai en Pelikaan-Punt saamgetrek. Hul koms was verbind aan die omgekrapte see van die afgelope dae met die deining wat selfs tot vyf meter was. Toe het ’n storie die loop geneem dat ’n brander der branders glo aan die begin van die week op Kaapkruis sou aanrol. By Donkiebaai was sowat sestig branderryers, maar sowat die helfte van hulle het van Walvisbaai na Jeffreysbaai vertrek waar ’n groot saamtrek gehou word. Die ander het in die rigting van Kaapkruis koersgevat.

    Een van die beweringe langs die kus is dat Paul Watson van die omstrede instansie Sea Shepherd onder die plankryers was. ’n Ander moontlikheid was dat die robstrelers onder die branderryers in die kolonie by Pelikaan- Punt beweeg het om dan voor te gee dat hulle die sekuriteitsgebied van Kaapkruis binnegedring het.

    Op Kaapkruis is beweer dat dit haas onmoontlik vir indringers was om as verspieders die oesgebied binne te dring. Streng beheer word by ’n sekuriteitshek uitgeoefen wat spesiaal vir die doel aangebring is. Lede van die sekuriteitskontingent is geharde polisiemanne. Hulle is veral bedag op besoekers aan Kaapkruis wat die gebied met duur kameras en soortgelyke toerusting probeer binnegaan.

  • NamibRat

    Official figures released about the seal numbers along the Namibian coast

    Total seals: 1,2 million

    Which consist out of:

    350 000 bulls

    600 000 cows

    254 554 pups.

    Harvesting 1,7% and the total numbers still increase every year.